Elba

Elba
Inheemse naam: Elba
Ligging van Elba in Italië
Ligging van Elba in Italië
Geografie

Ligging Italië, oos van Korsika
Koördinate 42°46′N 10°15′O / 42.767°N 10.250°O / 42.767; 10.250
Argipel Toskaanse argipel
Totale eilande 7
Hoofeilande Elba, Gorgona, Capraia, Pianosa, Montecristo, Isola del Giglio en Giannutri
Oppervlakte 224 vk km
Hoogste punt Monte Capanne 1 018 m
Administrasie
Vlag van Italië Italië
Streek Toskane

Hoofstad Portoferraio
Grootste stad Portoferraio (12 013)

Demografie
Bevolking 31 572

Die weskus van Elba

Elba is eiland in die Middellandse See in die Toskaanse argipel langs die weskus van Italië en is onder Italiaanse beheer. Die eiland is 20 km vanaf die kusdorp Piombino en in die ooste van die Franse eiland Korsika geleë. Die eiland is met 'n kuslyn van 147 km en 'n oppervlakte van 224 km² die derde grootste eiland van Italië ná Sisilië en Sardinië.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne