Euarchontoglires

Euarchontoglires
Tydperk: PaleoseenHoloseen, 65–0 m. jaar gelede
Lemur catta
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Mammalia
Magnorde: Boreoeutheria
Superorde: Euarchontoglires
Murphy et al., 2001
Orde

Die Euarchontoglires is een van vier hooftakke van die moderne Plasentalia, die plasentale soogdiere. Dit word erken as 'n superorde wat die volgende ekstante ordes bevat:

  1. Rodentia
  2. Lagomorpha
  3. Scandentia
  4. Dermoptera
  5. Primates

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne