Ezer Weizman

Ezer Weizman (Hebreeus: עזר ויצמן) (15 Junie 192424 April 2005) was die sewende president van Israel, die eerste keer verkies in 1993 en herkies in 1998. Voor die presidentskap was Weizman bevelvoerder van die Israeliese Lugmag en Minister van Verdediging.

Weizman was 'n neef van Israel se eerste president, Chaim Weizmann.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne