Federale Distrik Noord-Kaukasus

Federale Distrik Noord-Kaukasus
Северо-Кавказский
Die ligging van die Federale Distrik Noord-Kaukasus.
Die ligging van die Federale Distrik Noord-Kaukasus.
Politieke status
Land Russiese Federasie
Deelgebiede 7
Stigting 19 Januarie 2010
Regering
Hoofstad Pjatigorsk
Leier Aleksander Chloponin
Amp Presidensiële afgevaardigde
Bevolking
Sensus 2010
Totaal 9 428 826
Volgorde 7de
Digtheid 55/km2
Stedelik 49,2%
Plattelands 50,8%
Portaal  Portaalicoon   Rusland

Die Federale Distrik Noord-Kaukasus (Russies: Се́веро-Кавка́зский федера́льный о́круг, Sewero-Kafkazski federalni okroeg) is een van die agt federale distrikte van Rusland. Dit is geleë in die verre suidweste van die land, in die Noord-Kaukasus. Dit het op 19 Januarie 2010 uit die Suidelike Federale Distrik ontstaan.

Die sewe federale deelgebiede van die distrik het altesaam 9 428 826 inwoners (volgens die 2010-sensus),[1] wat in ’n gebied van 170 700 km2 woon. Die huidige presidensiële afgevaardigde is Aleksander Chloponin.

  1. [1] Russiese 2010-sensus

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne