Flavius Josephus

Romeinse borsbeeld, waarskynlik die van Josephus.

Flavius Josephus (ongeveer 37-100 n.C), ook "Josephus" genoem, was 'n Joodse geskiedskrywer en Romeinse burger wat vier boeke geskryf het oor die Joodse geskiedenis. Sy werke is van groot waarde om die gebeurtenisse in die tydperk van die Tweede Tempel (en die vernietiging daarvan) te verstaan.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne