Gordon Parks

Gordon Parks
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Gordon Roger Alexander Buchanan Parks
Geboorte (1912-11-30)30 November 1912
Sterfte 7 Maart 2006 (op 93)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Gordon_Parks_jr.
Beroep(e) Regisseur, akteur, skrywer, fotograaf
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Gordon Parks (30 November 1912 - 7 Maart 2006) was 'n Amerikaanse regisseur, akteur, en fotograaf. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Learning Tree (1969), Shaft (1971), Shaft's Big Score! (1972) en Malcolm X (1992). Hy was ook 'n skrywer, digter en komponis.

Hy was die eerste belangrike swart rolprentregisseur van Amerika. Hy is veral bekend vir sy fotoreportages wat hy tussen 1948 en 1968 vir die tydskrif Life gemaak het en die rolprent Shaft van 1971. Hy het ook boeke geskryf oor fotografie, outobiografiese werke romans en poësie, en musiek gekomponeer.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne