Guatemalaanse quetzal

Muntstukke van die quetzal

Die quetzal (uitgespreek [keˈtsal]) is die geldeenheid van Guatemala. Dit word opgedeel in 100 centavos (sente).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne