Haute-Corse

Haute-Corse (2B)
Gewes Korsika
Prefektuur Bastia
Onderprefekture Bastia, Calvi, Corte
Bevolking 182,887 inw.
(2020)
Bevolkingsdigtheid 39 inw./vk km
Oppervlakte 4666 vk km
Arrondissemente 3
Kantonne 15
Munisipaliteite 236
President van die
Conseil général
François Orlandi

Haute-Corse (Korsikaans: Cismonte) is 'n département op die eiland van Korsika, Frankryk, met ongeveer 174,993 inwoners. Die hoofstad (prefektuur) is Bastia.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne