Hieronimus van Stridon

Hieronimus van Stridon

Sint Jerome
Heilige
Gebore ca. 347, Stridon (moontlik Stridon Dalmatiae, op die grens tussen Dalmasië en Pannonië)
Sterfte 420 (op ca. 73), Betlehem, Palaestina Prima
Vereer in Rooms-Katolieke Kerk, Oosters-Ortodokse Kerk, Anglikaanse Gemeenskap, Lutheranisme, Oriëntale Ortodoksie
Pelgrimsoord Basilica di Santa Maria Maggiore, Rome, Italië
Feesdag 30 September (Rooms-Katolieke Kerk), 15 Junie (Oosters-Ortodokse Kerk)
Attribute leeu, kardinale drag, kruis, skedel, trompet, uil, boeke en skryfbehoeftes
Beskermheilige argeoloë; argivarisse; Bybelkenners; bibliotekarisse; biblioteke; skoolkinders; studente; vertalers

Hieronimus van Stridon[1] is as Eusebius Sophronius Hieronimus in Stridon, Dalmasië ongeveer in die jaar 347 gebore. Hy is een van die vier Groot Kerkvaders van die Weste. Hy word as heilige vereer in die Rooms-Katolieke Kerk met 30 September as sy feesdag, en in die Oosters-Ortodokse Kerk met sy feesdag op 15 Junie.

  1. Landman, C., "Hieronimus, Eusebius Sofronius" in Christelike Kern-Ensiklopedie, bl. 458. Lux Verbi, 2008.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne