Hubble-ultradiepveld

Koördinate: Sky map 3h 32m 39.0s, −27° 47′ 29.1″

Die foto van die Hubble-ultradiepveld sluit van die mees verafgeleë sterrestelsels in wat kort ná die Oerknal ontstaan het (nie volle foto nie).[1]

Die Hubble-ultradiepveld (Engels: Hubble Ultra-Deep Field, HUDF) is ’n foto van ’n baie klein deel van die ruimte in die sterrebeeld Oond wat saamgestel is uit data van die Hubble-ruimteteleskoop. Dit is geneem van 24 September 2003 tot en met 6 Januarie 2004.

  1. Harrington, J.D.; Jenkins, Ann; Villard, Ray (3 Junie 2014). "NASA RELEASE 14-151 - Hubble Team Unveils Most Colorful View of Universe Captured by Space Telescope". Nasa (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Maart 2020. Besoek op 4 Junie 2014.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne