Hulp:Sleutelbord

In Suid-Afrika is Amerikaanse (en soms Britse) sleutelborde algemeen in gebruik, en maak geen spesifieke voorsiening vir die tik van diakritiese tekens van Afrikaans (of ander Suid-Afrikaanse tale nie). Alhoewel mens met 'n karakterkieser of "Alt-kodes" die karakters uiteindelik kan verkry, stel 'n goeie sleutelborduitleg mens in staat om volspoed te tik sonder om die hande te verskuif, of van 'n ander program gebruik te maak. 'n Sleutelborduitleg werk ook in alle programme (in teenstelling met program-spesifieke kortpaaie).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne