ICD-10

Die ICD-10 is die tiende hersiene weergawe van die Internasionale Statistiese Klassifikasie van Siektes en Verwante Gesondheidsprobleme, 'n handleiding van siektes van die Wêreldgesondheidsorganisasie.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne