Jaden Smith

Jaden Smith
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Jaden Smith in 2019

Geboortenaam Jaden Christopher Syre Smith
Geboorte 8 Julie 1998 (1998-07-08)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en rapper
Aktiewe jare 2002–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jaden Smith (gebore 8 Julie 1998) is 'n Amerikaanse kletsrymer, sanger, liedjieskrywer, en akteur. Hy is die seun van Jada Pinkett Smith en Will Smith en die broeder van Willow Smith. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Pursuit of Happyness (2006), The Day the Earth Stood Still (2008), The Karate Kid (2010), en After Earth (2013).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne