Kinetiese energie

In fisika en dinamika is kinetiese energie die energie wat 'n voorwerp met 'n massa besit as gevolg van sy beweging. 'n Vaste liggaam se kinetiese energie kan gekwantifiseer word deur die volgende wiskundige vergelyking:

Kinetika is die wetenskap wat handel oor die invloed van (wring)kragte op die beweging van stoflike liggame.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne