Konfederasie van Afrikasokker

CAF
Kenteken van die CAF
Kenteken van die CAF
Franse naam Confédération Africaine de Football
Arabiese naam الإتحاد الأفريقي لكرة القدم
Engelse naam Confederation of African Football
Vasteland Afrika
Sportsoorte Sokker
Gestig op 8 Februarie 1957
Gestig in Khartoem, Soedan
President Patrice Motsepe
Sekretaris-generaal Véron Mosengo-Omba
Sambreelorganisasie FIFA
Konfederasies UNAF, WAFU, UNIFFAC, CECAFA, COSAFA
Setel Giza, Egipte
Lede 56
Amptelike tale Arabies, Engels en Frans
Amptelike webwerf cafonline.com

Die Konfederasie van Afrikasokker (afgekort CAF vir Confédération Africaine de Football in Frans; Arabies: الإتحاد الأفريقي لكرة القدم; Engels: Confederation of African Football) is die beheerliggaam wat sokker tussen spanne uit Afrika organiseer. CAF is een van die ses kontinentale organisasies van FIFA. Die konfederasie is op 10 Februarie 1957 gestig en hulle hoofkantoor is in die stad 6 Oktober naby Giza, Egipte, geleë. Die amptelike tale is Arabies, Engels en Frans. Sedert 12 Maart 2021 dien die Suid-Afrikaner Patrice Motsepe as agtste president van CAF.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne