Lantanied

Atoomgetal Naam Simbool
57 Lantaan La
58 Serium Ce
59 Praseodimium Pr
60 Neodimium Nd
61 Prometium Pm
62 Samarium Sm
63 Europium Eu
64 Gadolinium Gd
65 Terbium Tb
66 Disprosium Dy
67 Holmium Ho
68 Erbium Er
69 Tulium Tm
70 Ytterbium Yb
71 Lutesium Lu

Die lantaniede bestaan uit die 14 elemente met atoomgetalle 57 tot 70, van lantaan tot ytterbium. Alle lantaniede is f-blok-elemente, wat ooreenstem met die vul van die 4f-elektronskil. Die lantaniedreeks is vernoem na lantaan. Daar is ook alternatiewe rangskikkings wat lantaan uitsluit en/of lutesium insluit. Die Internasionale Vereniging van Suiwer en Toegepaste Chemie se definisies en "aktinied" en "oorgangsmetaal" sluit beide lantaan en lutesium in, wat bydrae tot die verwarring van die element se klassifikasie.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne