Lektor

'n Lektor besig om klas te gee

'n Lektor is 'n akademiese rang binne baie universiteite, alhoewel die betekenis daarvan ietwat van land na land verskil. Oor die algemeen verwys dit na 'n akademiese deskundige wat gehuur word om onderrig of opleiding te gee op 'n voltydse of deeltydse wyse. Hulle mag ook navorsing verrig.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne