Lhotse

Lhotse
Die suidelike wand van Lhotse soos vanaf Chukhung Ri gesien Die suidelike wand van Lhotse soos vanaf Chukhung Ri gesien
Ligging Tibet (Volksrepubliek China) en Khumbu (Nepal)
Hoogte 8 516[1] meter bo seevlak
Prominensie 610[2]
Reeks Himalaja
Koördinate 27°57′48″N 86°56′00″O / 27.96333°N 86.93333°O / 27.96333; 86.93333
Eerste bestyging 18 Mei 1956
Eerste bestyger(s) Fritz Luchsinger
Ernst Reiss
Maklikste roete Gletser/sneeu/ys-klim
Ligging van Lhotse op 'n kaart (Nepal)
Lhotse
Lhotse
Lhotse (regs), Berg Everest en Nuptse (voorgrond)

Lhotse (Nepalees: ल्होत्से; Chinees: 洛子峰; Pinyin: Luòzǐ Fēng; Tibettaans: ལྷོ་རྩེ) is 'n berg in die Himalaja wat op die grens tussen Nepal en Tibet (Volksrepubliek China) geleë is. Met 'n hoogte van 8 516 meter is dit die vierde hoogste berg van Asië en die wêreld ná Berg Everest, K2 en Kangchenjunga. Lhotse is 'n naburige berg van Berg Everest en is deur Everest se suidelike selle 7 986 m met hom verbind.

Die Tibettaanse naam van die berg beteken "suidelike piek" en verwys ná die berg se affiliasie tot die Everest-massief.

  1. (en) "Lhotse, China/Nepal". Peakbagger.com. Besoek op 20 Mei 2015.
  2. (en) "General Info". 8000ers.com. Besoek op 20 Mei 2015.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne