Loire

Loire (42)
Ligging van Loire in Frankryk
Gewes Auvergne-Rhône-Alpes
Prefektuur Saint-Étienne
Onderprefekture Montbrison,
Roanne
Bevolking 757 305 inw.
(2014)
Bevolkingsdigtheid 158 inw./vk km
Oppervlakte 4781 vk km
Arrondissemente 3
Kantonne 21
Munisipaliteite 326
President van die
Conseil général
Georges Ziegler

Loire (42) (IPA: lwaʁ, Arpitaans: Lêre, Oksitaans: Léger) is 'n Franse département van die gewes Auvergne-Rhône-Alpes wat vernoem is na die rivier Loire.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne