Lucknow

Lucknow
लखनऊ
لکھنو

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Indië Indië
 Provinsie Uttar Pradesh
 Koördinate 26°51′N 80°55′O / 26.850°N 80.917°O / 26.850; 80.917
 Gestig op 1528
 Oppervlakte:  
 - Totaal 310,1 vk km
 Hoogte bo seevlak 128 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2010) 3 050 447
 - Bevolkingsdigtheid 2 011/vk km
 - Metropolitaanse gebied 5 089 651
 Tydsone UTC +5:30
 Burgemeester Dinesh Sharma
 Amptelike webwerf lucknow.nic.in
La Martiniere hoërskool en kollege

Lucknow (Hindi: लखनऊ, Oerdoe: لکھنو; lakhnaū) is 'n groot stad aan die oewer van die Gomtirivier en die ekonomiese sentrum van die Indiese staat Uttar Pradesh. Dit lê in die noorde van die land en is die 12de grootste stad in Indië. Lucknow het 'n inwonertal van 3 050 447 en 'n oppervlakte van 310,1 km2. Dit is bekend as Stad van Nawabs, Goudstad in die ooste, Shiraz-i-Hind en Konstantinopel van Indië.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne