Meurthe-et-Moselle

Meurthe-et-Moselle (54)
Ligging van Meurthe-et-Moselle
Gewes Grand Est
Prefektuur Nancy
Onderprefekture Briey
Lunéville
Toul
Bevolking 732 207 inw.
(2010)
Bevolkingsdigtheid 140 inw./vk km
Oppervlakte 5 246 vk km
Arrondissemente 4
Kantonne 44
Munisipaliteite 594
President van die
Conseil général
Michel Dinet

Meurthe-et-Moselle (54) is 'n Franse département van die gewes Grand Est, wat vernoem is na die riviere Meurthe en Moesel (Frans: Moselle). Sy prefektuur (hoofstad) is Nancy. Meurthe-et-Moselle het 'n bevolking van ongeveer 732 000 inwoners (2010) en 'n oppervlakte van 5 246 km².


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne