Meuse

Meuse (55)
Ligging van Meuse
Gewes Grand Est
Prefektuur Bar-le-Duc
Onderprefekture Commercy
Verdun
Bevolking 193 923 inw.
(2010)
Bevolkingsdigtheid 31 inw./vk km
Oppervlakte 6 211 vk km
Arrondissemente 3
Kantonne 31
Munisipaliteite 500
President van die
Conseil général
Christian Namy

Meuse (55) is 'n Franse département van die gewes Grand Est, wat vernoem is na die rivier Maas (Frans: Meuse). Sy prefektuur (hoofstad) is Bar-le-Duc. Meuse het 'n bevolking van ongeveer 194 000 inwoners (2010) en 'n oppervlakte van 6 211 km².


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne