Middlesex

Middlesex

Vlag

Wapen

Ligging in Engeland (1890)
Seremoniële graafskap Middlesex
Hoofstad verskeie
Oppervlakte 601,7 km2 (1961)
Bevolking 2 234 543 (1961)
Bevolkingsdigtheid 3 713,7 inw./km2 (1961)
Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap
Streek Middlesex
Administratiewe setel verskeie
ISO 3166-2: GB-MDX
Oppervlakte 601,7 km2 (1961)
Bevolking 2 234 543 (1961)
Bevolkingsdigtheid 3 713,7 inw./km2 (1961)
Distrikte en Unitêre owerhede
Geen

Middlesex (uitgespreek /ˈmɪdəlsɛks/) is 'n historiese graafskap in die suidooste van Engeland. In 1974 is die graafskap verdeel om die huidige Groter Londen te vorm. Die naam beteken middel Sakse en is soortgelyk aan Essex (oostelike Sakse) en die voormalige graafskappe van Sussex (suidelike Sakse) en Wessex (westelike Sakse).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne