Monotremata

Monotremata
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Klas:
Orde:
Monotremata
Families

Monotremata (ook genoem monotrama) is 'n orde wat tot die klas soogdiere hoort. Alhoewel die monotremata soogdiere is, lê hulle eiers, en word hul kleintjies nie lewend gebore nie.

Hulle het ook strukturele verskille van ander soogdiere, soos hul breine, kakebene, verteringstelsels, voorplantingsorgane en ander dele van hul liggame, as hulle met gewone soogdiere vergelyk word. Die monotramas se temperatuur is gewoonlik ook effens laer as ander soogdiere. Die vroulike monotrama se kleintjies soog aan die wyfie.

Voorbeelde van die groep is die eendbekdier en die mierystervarke.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne