Nederduitse Gereformeerde Kerkfamilie

Die Nederduitse Gereformeerde Kerkfamilie is 'n losse groepering van Christelike kerke. Dit bestaan uit kerkgenootskappe in Suid-Afrika en nege in die buiteland, waarvan agt in Afrika en een in Europa.[1]

  1. (af) Webtuiste van die NGK Geargiveer 6 Oktober 2015 op Wayback Machine. URL besoek op 27 Julie 2016.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne