Niklas Luhmann

Niklas Luhmann

Niklas Luhmann (Lüneburg, Duitsland, 8 Desember 1927 - Oerlinghausen, Duitsland, 6 November 1998) was 'n Duitse sosioloog. Saam met die Amerikaanse sosioloog Talcott Parsons word Luhmann gereken as een van die stigters van die teorie van sosiale stelsels, die sosiologiese tak van algemene stelselteorie.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne