Noord-Fries

Noord-Fries
Frasch / Fresk / Freesk / Friisk
Gepraat in: Vlag van Duitsland Duitsland 
Gebied: Sleeswyk-Holstein
Totale sprekers: 10 000[1]
Taalfamilie: Indo-Europees
 Germaans
  Wes-Germaans
   Anglo-Fries
    Noord-Fries 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Duitsland Duitsland
Gereguleer deur:
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2: frr
ISO 639-3: frr 
Huidige verspreiding van Friese tale: ██ Noord-Fries ██ Saterfries ██ Wes-Fries
Verspreiding van Noord-Friese dialekte
Tweetalige borde by 'n Duitse polisiekantoor in Husum, Noord-Friesland

Noord-Fries (Frasch / Fresk / Freesk / Friisk, Duits: Nordfriesische Sprache) is 'n Wes-Germaanse taal wat deur sowat 10 000 mense hoofsaaklik in die Duitse deelstaat Sleeswyk-Holstein (distrikte Helgoland en Noord-Friesland) gepraat word.

Die naaste tale, wat nou aan Noord-Fries verwant is, is Oos- (hede net Saterland-Fries) en Wes-Fries, wat uit Ou-Fries ontstaan het. Die naaste verwante tale is Engels en Skots, wat saam met die Friese tale die Anglo-Friese tale vorm.

  1. "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Frisian, Northern" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Junie 2019. Besoek op 6 April 2016.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne