Oordraagbare siekte

Aansteeklike siektes is 'n mediese spesialiteit wat handel oor die mediese diagnose, beheer en behandeling van infeksies. Die praktyk van 'n spesialis van aansteeklike siektes kan grootliks bestaan uit die hantering van hospitaalverworwe infeksies, of dit kan op buite-pasiënte gebaseer wees.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne