Oplossing (chemie)

'n Soutwateroplossing word gemaak deur tafelsout (NaCl) in water op te los.

In chemie is 'n oplossing 'n homogene mengsel wat saamgestel word uit twee of meer stowwe. In so 'n mengsel word die opgeloste stof opgelos in 'n ander stof, wat die oplosmiddel genoem word.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne