| |||||
| |||||
Ligging van die Oranje-Vrystaat tussen 1976-1994 (die tuislande word nie aangetoon nie) | |||||
Hoofstad | Bloemfontein 29°7′S 26°13′O / 29.117°S 26.217°O | ||||
Taal/Tale | Afrikaans, Nederlands, Engels | ||||
Godsdiens | Nederduits Gereformeerde Kerkfamilie, Anglikaanse Kerk | ||||
[[Regering|]] | Nie gespesifiseer nie | ||||
Wetgewer | Oranje-Vrystaat-provinsiale Raad | ||||
Historiese tydperk | Unie van Suid-Afrika | ||||
- Stigting van die Unie van Suid-Afrika | 31 Mei 1910 | ||||
- Einde van Apartheid | 27 April 1994 | ||||
Bevolking | |||||
- 1991 skatting | 2 193 062 | ||||
Geldeenheid | Suid-Afrikaanse Pond (1910-1961) Suid-Afrikaanse Rand (1961-1994) |
Die Provinsie van die Oranje-Vrystaat (Engels: Province of the Orange Free State) was een van die vier provinsies van Suid-Afrika vanaf 1910 tot 1994. Dit is ontbind op 27 April 1994. Die hoofstad van die provinsie was Bloemfontein.
Die voorganger van die provinsie was die Oranjerivierkolonie.
Die Bantoestans van QwaQwa en 'n deel van Bophuthatswana was in die provinsie geleë.