Orgasme

Orgasme is die toppunt van seksuele opwinding. Dit word gekarakteriseer deur sterk plesiergevoelens, en deur 'n reeks onwillekeurige sametrekkings van die geslagsdeelspiere. Dit word meestal vergesel deur 'n merkbare fisiologiese reaksie, byvoorbeeld soos ejakulasie, en die produksie van semen (in die man), bloos, of spierspasmas.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne