Orne

Orne (61)
Ligging van Orne in Frankryk
Gewes Normandië
Prefektuur Alençon
Onderprefekture Argentan
Mortagne-au-Perche
Bevolking 291 642 inw.
(2010)
Bevolkingsdigtheid 48 inw./vk km
Oppervlakte 6 103 vk km
Arrondissemente 3
Kantonne 40
Munisipaliteite 505
President van die
Conseil général
Alain Lambert

Orne (61) is 'n département (administratiewe distrik) in die noordweste van Frankryk. Dit is een van die drie départements in die région (gewes) Normandië. Die prefektuur (administratiewe hoofstad) is Alençon.

Die département het ongeveer 291 642 inwoners (2010 skatting). Dit is een van die oorspronklike 83 Franse départements waarin Frankryk tydens die Franse Rewolusie ingedeel is.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne