Panteon

Frontaansig van Rome se Panteon

’n Panteon (van Grieks Πάνθειον[1]pantheion, letterlik ’n "tempel van alle gode", onsydig van πανθεῖοςpantheios, "van alle gode", van πᾶνpan, "alle" + θεῖοςtheios, "van die gode", van θεόςtheos, "god") is ’n groep gode van ’n spesifieke religie of mitologie.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne