Pas-de-Calais

Pas-de-Calais (62)
Ligging van Pas-de-Calais Frankryk
Gewes Hauts-de-France
Prefektuur Arras
Onderprefekture Béthune
Boulogne-sur-Mer
Calais
Lens
Montreuil
Saint-Omer
Bevolking 1 489 209 inw.
(2010)
Bevolkingsdigtheid 220 inw./vk km
Oppervlakte 6 671,35 vk km
Arrondissemente 7
Kantonne 77
Munisipaliteite 894
President van die
Conseil général
Dominique Dupilet

Pas-de-Calais (uitgespreek [pɑ d(ə) kalɛ]) (62) is 'n Franse département van die gewes Hauts-de-France. Sy prefektuur (hoofstad) is Arras. Pas-de-Calais is die Franse naam vir die Straat van Dover. Inwoners verwys na hulleself as Pas-de-Calaisiens.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne