Plioseen

Era Periode Epog Tyd gelede 
(in miljoen jaar)
Kainosoïkum Kwartêr Holoseen 0 - 0,0117
Pleistoseen 0,0117 - 2,588
Neogeen Plioseen 2,588 - 5,333
Mioseen 5,333 - 23,03
Paleogeen Oligoseen 23,03 - 33,9
Eoseen 33,9 - 56,0
Paleoseen 56,0 - 65,5
Mesosoïkum Kryt Laat ouer

Die Plioseen is 'n tydperk in die geologiese tydskaal tussen 5,332 tot 2,588 miljoen jaar gelede. Die Plioseen kom na die Mioseen en voor die Pleistoseen. Die woord is van Grieks afgelei: πλεῖον (pleion) = meer; καινός (kainós) = nuwe.

Deinotherium, 'n slurpdier uit die Mioseen en Plioseen

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne