Port Macquarie

Port Macquarie is 'n stad in Nieu-Suid-Wallis, Australië. Dit het ongeveer 50,000 inwoners en is geleë in die Mid-Noordkus.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne