Port Nolloth

Port Nolloth
Port Nolloth township, 2005
Port Nolloth township, 2005
Port Nolloth is in Noord-Kaap
Port Nolloth
Port Nolloth
 Port Nolloth se ligging in Noord-Kaap
Koördinate: 29°15′S 16°52′O / 29.250°S 16.867°O / -29.250; 16.867
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistrikNamakwa
MunisipaliteitRichtersveld
Stigting1854
Oppervlak
 • Totaal30,32 km2 (11,71 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal6 092
 • Digtheid201/km2 (520/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense10.2%
 • Indiërs/Asiërs0.6%
 • Bruin mense72.0%
 • Swart mense16.2%
 • Ander1.0%
Taal (2011)
 • Afrikaans 85.2%
 • Xhosa 7.0%
 • Engels 3.5%
 • Ander 3.1%
Poskode (strate)
8280
Poskode (posbusse)
8280
Skakelkode027

Port Nolloth is 'n kusdorp aan die Atlantiese Oseaan 80 km suid van die mond van die Oranjerivier en Alexanderbaai aan die ruwe kus van Namakwaland in die Noord-Kaap. Die dorp se inwonertal in 2011 was 6 092. Die dorp word met die N7-nasionale pad verbind met die R382-streeksroete.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Port Nolloth". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne