Salomo

Salomo
Koning van Israel
Salomo praat reg, 1617-skildery deur Peter Paul Rubens (1577–1640)
Dinastie Huis van Dawid
Bewind ca. 970–931 v.C.
Gebore ca. 990 v.C.
Jerusalem
Gesterf ca. 931 v.C.
Jerusalem
Jerusalem
Voorganger Dawid
Rehabeam
Opvolger Rehabeam
Gade Naamah, 'n farao se dogter
700 vrouens van koninklike geboorte en 300 byvroue[1][2][3][4]
Vader Dawid
Moeder Batseba

Salomo (Hebreeus: שלמה) was die vierde koning van Israel en 'n seun van koning Dawid en Batseba. Hy het op haar aandrang die troonopvolger van Dawid geword. Salomo het volgens Bybelse geskrifte van ongeveer 970 v.C. tot 930 v.C. geregeer en het ook volgens die Hebreeuse Bybel die eerste Joodse Tempel gebou.

  1. "In Our Time With Melvyn Bragg: King Solomon" (in Engels). BBC. 7 Junie 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Maart 2019. Besoek op 23 Augustus 2019.
  2. (af) "1 Konings 11,1". Bybel: 1-2 Konings. Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Besoek op 23 Augustus 2019. Koning Salomo was lief vir baie uitlandse vrouens. Behalwe die dogter van die farao het hy ook vrouens uit die Moabiete, Ammoniete, Edomiete, Sidoniërs en Hetiete gehad.
  3. (af) "1 Konings 11,2". Bybel: 1-2 Konings. Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Besoek op 23 Augustus 2019. Dit was die nasies waarvan die Here vir die Israeliete gesê het: "Julle mag nie met hulle omgaan nie, en julle mag nie toelaat dat hulle met julle omgaan nie, want hulle sal julle net verlei om hulle gode te aanbid." Salomo het egter juis op hierdie vrouens verlief geraak.
  4. (af) "1 Konings 11,3". Bybel: 1-2 Konings. Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Besoek op 23 Augustus 2019. Hy het sewe honderd vrouens uit vorstelike families gehad, en ook nog drie honderd byvroue. Dit was sy vrouens wat hom verlei het.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne