Seine-Maritime

Seine-Maritime (76)
Ligging van Seine-Maritime in Frankryk
Gewes Normandië
Prefektuur Rouen
Onderprefekture Dieppe
Le Havre
Bevolking 1 250 411 inw.
(2010)
Bevolkingsdigtheid 199 inw./vk km
Oppervlakte 6 278 vk km
Arrondissemente 3
Kantonne 69
Munisipaliteite 746
President van die
Conseil général
Didier Marie (PS)

Seine-Maritime (76) is 'n département (administratiewe distrik) in die noordweste van Frankryk. Dit is een van die twee départements in die région (gewes) Normandië. Die prefektuur (administratiewe hoofstad) is Rouen.

Die département het ongeveer 1 250 411 inwoners (2010-skatting). Dit is een van die oorspronklike 83 Franse départements waarin Frankryk tydens die Franse Rewolusie ingedeel is.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne