Senerchia

Comune di Senerchia
Stadsprofiel van Comune di Senerchia
Stadsprofiel van Comune di Senerchia
Regering
 - Burgemeester Beniamino Grillo
Oppervlakte
 - Totaal 36 km² (13,9 myl²)
Bevolking (2011)
 - Totaal 1 036
Areakode(s) 0827
Webwerf: Amptelike webwerf

Senerchia (Sinerchia in die plaaslike dialek) is 'n Italiaanse munisipaliteit met 1036 inwoners.[1] Dit is deel van die Avellino Provinsie en is geleë in die bo-vallei van die Sele-rivier in Kampanië. Die oppervlakte beloop 36,0 km²[2] en die bevolkingsdigtheid is 28 inwoners per km². Dit is ook die plek waar Spartacus sy nederlaag gelei het, en is bekend vir die ruïnes van 'n nabygelee ou kasteel.

  1. http://demo.istat.it/pop2018/index3.html Geargiveer 30 Junie 2019 op Wayback Machine Opgespoor en besoek op 15 April 2021
  2. https://www.istat.it/it/archivio/156224 Opgespoor en besoek op 15 April 2021

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne