Simeon

Hierdie artikel handel oor die voornaam. Vir ander gebruike, sien Simeon (dubbelsinnig).

Simeon of Sjimon is 'n manlike voornaam wat van die Hebreeuse שמעון (Šimʿon, volgens die Tiberiese vokalisering Šimʿôn). Die Griekse spelling van hierdie Bybels-Hebreeuse naam is Συμεών - hiervan is ook die gelatiniseerde skryfwyse Symeon afgelei.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne