Sofia Coppola

Sofia Coppola
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Sofia Coppola in 2010

Geboorte 14 Mei 1971
New York Stad
Nasionaliteit Verenigde State van Amerika
Beroep(e) Akteur, regisseur, draaiboekskrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sofia Carmina Coppola (1971-) is ’n Amerikaanse draaiboekskryfster, rolprentregisseur en aktrise. Sy is in 2004 met ’n Oscar bekroon vir die draaiboek van Lost in Translation. Haar pa is die bekroonde regisseur Francis Ford Coppola.[1]

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne