Spinnekop

Spinnekoppe
Die rooipoot-goue wawielwebspinnekop (Nephila inaurata) is 'n Suider-Afrikaanse spinnekop
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Klas:
Orde:
Araneae

Clerck, 1757
Subordes
Diversiteit
111 families, ± 40,000 spesies
Die artikel handel oor die arachnida. Vir die Suid-Afrikaanse musiekgroep, sien Spinnekop (musiekgroep).

Die spinnekop is die bekendste orde (Araneae) uit die klas wat bekend staan as die spinnekopagtiges (Arachnida). Spinnekoppe is ongewerwelde roofdiere met twee lyfsegmente, agt pote, en geen vlerke. Hulle het geen koudele in die mond nie.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne