Tenerife

Tenerife
Nasa-Satellietbeeld van Tenerife
Nasa-Satellietbeeld van Tenerife
Geografie
Ligging Spanje, Atlantiese Oseaan
Koördinate 28°19′N 16°36′W / 28.317°N 16.600°W / 28.317; -16.600
Argipel Kanariese Eilande
Totale eilande 13

Oppervlakte 2 034,38 vk km
Hoogste punt Teide 3 718 m
Administrasie
Vlag van Spanje Spanje
Outonome Gemeenskap Kanariese Eilande

Hoofstad Santa Cruz de Tenerife
Grootste stad Santa Cruz de Tenerife (221 956)

Demografie
Bevolking 908 555

Bevolkingsgroepe Spanjaarde
Grootste eiland van die Kanariese Eilande en digsbevolkte eiland van Spanje
Vlag van Tenerife
Wapen van Tenerife
Kaart van Tenerife
Die Teide

Tenerife is die grootste eiland van die Kanariese Eilande en digsbevolkte eiland van Spanje. Dit is in die middel van die eilandgroep geleë.

Dit het 'n bevolking van 908 555 inwoners en 'n oppervlakte van 2 034 km2. Die hoofstad is Santa Cruz de Tenerife. San Cristóbal de La Laguna is 'n groot stad in Tenerife en 'n Unesco-wêrelderfenisgebied.

'n Ander wêrelderfenisgebied is die Teide Nasionale Park met die Teide-bergpiek wat op 3 718 meter die hoogste punt van Spanje en die derde grootste vulkaan ter wêreld vanaf sy basis is.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne