Terry Eagleton

Terry Eagleton
Eagleton in 2008
Gebore
Terence Francis Eagleton

22 Februarie 1943 (1943-02-22)[1]
Salford, Engeland
NasionaliteitVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
BeroepTaalkundige

Terence Francis Eagleton (gebore 1943) is 'n Engelse taalkundige.[2]

Eagleton het meer as veertig boeke gepubliseer, en is mees bekend vir Literary Theory: An Introduction (1983), waarvan oor die 750,000 kopieë verkoop is.[3]

  1. Prof Terry Eagleton profile, Debrett’s People of Today, FBA Profile Geargiveer 24 Julie 2013 op Wayback Machine
  2. Vallely, Paul (13 Oktober 2007). "Terry Eagleton: Class warrior". The Independent (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Maart 2020. ...the man who succeeded F R Leavis as Britain's most influential academic critic.
  3. A theoretical blow for democracy (31 Mei 2001). URL besoek op 29 Junie 2016.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne