Tweede Opiumoorlog

Tweede Opiumoorlog
Deel van die Opiumoorloë

Die Palikao-brug op die aand van die slag, deur Émile Bayard
Datum 1856–1860
Ligging Chinese Keiserryk
Resultaat Anglo-Franse oorwinning, Verdrag van Tientsin
Gebieds-
veranderinge
Suidelike Kowloon gesedeer aan Verenigde Koninkryk
Strydende partye
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk

Franse Ryk
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State

Qing-dinastie
Aanvoerders
Vlag van Verenigde Koninkryk Michael Seymour
Vlag van Verenigde Koninkryk James Bruce
Vlag van Frankryk Jean-Baptiste Gros
Vlag van Frankryk Augustue Protet
Xianfeng-keiser
Prins Gong
Ye Mingchen
Sengge Rinchen
Sterkte
16 700–50 000 troepe
173 skepe
200 000 Mantsjoe-, Mongoolse- en Han-banniermanne en Han Groen Standaardweermagtroepe

Die Tweede Opiumoorlog (1856–1860), ook bekend as die Tweede Anglo-Chinese Oorlog, Tweede Chinese Oorlog, Pyloorlog en Anglo-Franse Ekspedisie na China[1] was ’n oorlog tussen enersyds die Britse Ryk en die Tweede Franse Keiserryk en andersyds die Qing-dinastie van China. Die geveg was om soortgelyke redes as die Eerste Opiumoorlog geveg.

  1. Michel Vié, Histoire du Japon des origines a Meiji, PUF, bl. 99. ISBN 2-13-052893-7

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne