Ur

Ruïnes van die stad Ur met die ziggoerat van Ur-Nammu op die agtergrond

Ur was 'n antieke stad wat geleë was aan die oewers van die Eufraatrivier in die streek Mesopotamië, in die gedeelte wat bekend was as Sumer. Die Bybelfiguur Abraham het sy kinderjare in hierdie stad deurgebring voordat hy na Harran getrek het.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne