Vannes

Vannes

Gwened
Vlag van Vannes
Vlag
Wapen van Vannes
Wapen
Vannes is in Frankryk
Vannes
Vannes
Koördinate: 47°39′21″N 2°45′37″W / 47.65583°N 2.76028°W / 47.65583; -2.76028
LandVlag van Frankryk Frankryk
Gewes Bretagne
Département Morbihan
ArrondissementVannes
KantonVannes-Centre, Vannes-Est, Vannes-Ouest
Regering
 • BurgemeesterDavid Robo
Oppervlak
 • Stad32,30 km2 (12,47 vk. myl)
Hoogte
0–56 m (0–184 ft)
Bevolking
 • Stad52 683
 • Digtheid1 631/km2 (4 220/vk. myl)
 • Metro
144 353
Poskode
56000
Skakelkodes56260
Webwerfmairie-vannes.fr

Vannes (Bretons: Gwened) is die hoofstad (prefektuur) van die Bretonse département Morbihan (Noordwes-Frankryk) met 52 683 inwoners (2009). Die stad is een van die snelste groeiendes in Wes-Frankryk, en sy inwonertal het sedert die jaar 1954 verdubbel. Vannes is nou die sentrum van die agglomerasie Pays de Vannes met 'n bevolking van 144 353.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne