Vivien Leigh

Vivien Leigh
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Leigh in ’n lokprent van Waterloo Bridge.

Geboortenaam Vivian Mary Hartley
Geboorte (1913-11-05)5 November 1913
Sterfte 8 Julie 1967 (op 53)
Nasionaliteit Brits
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1933–1967
Rolprente Gone with the Wind
A Streetcar Named Desire
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Vivian Mary Hartley, later bekend as Vivien Leigh (5 November 1913 – 8 Julie 1967), was ’n Britse aktrise van die verhoog en silwerdoek.[1]

Sy het twee Oscars gewen, vir haar vertolking van Scarlett O'Hara in Gone with the Wind (1939) en van Blanche DuBois in die rolprentweergawe van A Streetcar Named Desire (1951), ’n rol wat sy ook in 1949 in die West End in Londen gespeel het. Sy het ook ’n Tony gewen vir haar spel in die Broadway-weergawe van Tovarich (1963).

  1. "Vivien Leigh on being English, portraying Americans." Daily Mail (aanlyn), 3 November 2013. URL besoek op 3 Februarie 2015.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne