Vlag van Antigua en Barbuda

Vlag van Antigua en Barbuda
Vlag van Antigua en Barbuda
Vlag van Antigua en Barbuda
Gebruik Nasionale vlag en Burgerlike vaandel Nasionale vlag en burgerlike vaandel
Verhouding 2:3
Goedgekeur 27 Februarie 1967
Ontwerp ’n Rooi reghoekige driehoek aan die vlagpaalkant en wapperkant met drie bane in swart, wit en blou in die middel en ’n geel son in die swart baan.
Ontwerp deur Reginald Samuel
Wisselvormvlag van Antigua en Barbuda
Wisselvormvlag van Antigua en Barbuda
Bynaam Staatsvaandel (gebruik deur die Kuswag) Staatsvaandel
Verhouding 2:3
Ontwerp ’n Rooi Sint Joriskruis met wit agtergrond en die nasionale vlag in die skildhoek.

Die nasionale vlag van Antigua en Barbuda is op 27 Februarie 1967 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n rooi reghoekige driehoek aan die vlagpaalkant en die wapperkant met drie horisontale bane in (van bo na onder) swart, wit en blou tussen die driehoeke. In die boonste swart baan is ’n opkomende geel son.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne